Welkom op my webblad
Ek is 'n wedergebore kind van die Here en my naam is Marie (Maria Isabella Visser).
I'm a reborn child of God and my name is Marie.

Gebore te Nigel, geskool te Ellisras, woonagtig te Onverwacht, Lephalale (Ellisras).  Ek het my naskoolse opleiding by Technicon SA ondergaan (NDPMA).
I was born in Nigel, went to school in Ellisras and is living in Lephalale (Ellisras).  I've completed my after school training at Technicon SA (NDPMA).

Ek het geen formele kunsopleiding gehad nie, maar God seën my met kunsvaardigheid (Ex 35:35 - OV).  Ek lewe en skilder onder leiding van die Heilige Gees (Jh 14:16, 17 - OV).
I had no formal art training.  God bless me with craftmanship (Ex 35:35).  I live and paint under the guidance of the Holy Spirit (Jh 14:16, 17).

Ek skilder sedert 2001 en gebruik verskillende mediums.  Ek skilder nie 'n spesifieke tema nie, maar slegs die prent wat in my hart aanklank vind.
I paint since 2001 and make use of different mediums.  I paint no specific theme, but only those pictures appealing to me.


Hd 17:28(a) - "want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons ........
Acts 17:28(a) - "For in Him we live, and move, and have our being; ..........
Http://www.freecountercode.com/
My guestbook